From 88d21e87fc8f6df3b6595bb38310d971f31bea67 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: =?UTF-8?q?Andr=C3=A1s=20Salamon?= Date: Thu, 29 Sep 2005 16:56:16 +0000 Subject: [PATCH] update Afrikaans translation --- po/wesnoth/af.po | 587 +++++++++++++++++++++++++++++++---------------- 1 file changed, 391 insertions(+), 196 deletions(-) diff --git a/po/wesnoth/af.po b/po/wesnoth/af.po index 85cda4c0d29..6c1c232d221 100644 --- a/po/wesnoth/af.po +++ b/po/wesnoth/af.po @@ -8,8 +8,8 @@ msgid "" msgstr "" "Project-Id-Version: Battle for Wesnoth 0.8.8-CVS\n" "Report-Msgid-Bugs-To: http://bugs.wesnoth.org/\n" -"POT-Creation-Date: 2005-09-19 21:09+0200\n" -"PO-Revision-Date: 2005-09-29 08:22+0200\n" +"POT-Creation-Date: 2005-09-14 23:24+0200\n" +"PO-Revision-Date: 2005-09-29 18:58+0200\n" "Last-Translator: \n" "Language-Team: Afrikaans\n" "MIME-Version: 1.0\n" @@ -129,8 +129,8 @@ msgid "" msgstr "" "\n" "\n" -"As jy nie die spel ken nie - is dit raadsaam om eers die text=Leer " -"Hoe knoppie op die Hoof Menu te kliek. Dit sal jou neem na 'n " +"As jy nie die spel ken nie - is dit raadsaam om eers die text='Leer " +"Hoe' knoppie op die Hoof Menu te kliek. Dit sal jou neem na 'n " "interaktiewe verduideliking, wat jou die basiese stappe van Wesnoth sal " "leer. Na dit, is dit raadsaam om die Troonopvolger veldtog eerste te " "probeer: kliek text=Veldtog en dan " @@ -799,7 +799,7 @@ msgstr "" #: data/help.cfg:201 msgid "Healing" -msgstr "Geneeskrag" +msgstr "Gesondmaak-krag" #: data/help.cfg:202 msgid "" @@ -810,7 +810,7 @@ msgid "" "take place at the beginning of your turn, before you take action." msgstr "" "In gevegte sal jou eenhede onvermydelik skade opdoen. Wanneer 'n eenheid " -"dst=experience_and_advancement text=bevorder word, sal dit geheel " +"dst=experience_and_advancement text='bevorder word', sal dit geheel " "en al genees word. Dit kan gebeur aan die einde van 'n geveg hetsy dit jou " "beurt is aldan nie. Wesnoth bied verskeie maniere vir jou eenhede om genees " "te word, almal waarvan aan die begin van jou beurt plaasvind voordat jy " @@ -834,7 +834,7 @@ msgid "" "Villages: A unit which starts a turn in a village will heal 8HP." msgstr "" "\n" -"Dorpies: 'n Eenheid wat 'n beurt in 'n dorp begin sal met 8LP genees word." +"Dorpies: 'n Eenheid wat 'n beurt in 'n dorp begin sal met 8LP herstel." #: data/help.cfg:206 msgid "" @@ -844,7 +844,7 @@ msgid "" msgstr "" "\n" "dst=ability_regenerates text=Herlewing: Sekere eenhede (soos die " -"trolle) sal outomaties met 8LP genees met elke beurt." +"trolle) sal outomaties met 8LP herstel met elke beurt." #: data/help.cfg:207 msgid "" @@ -856,9 +856,8 @@ msgid "" "per unit." msgstr "" "\n" -"Genesende eenhede: Eenhede met die dst=ability_heals text=Geneeskrag vermoë kan soveel as 8LP skade per beurt genees, en ook Gifskade kan " -"voorkom. Slegs eenhede wat langs en aan dieselfde kant veg as die Genesende " +"Gesondmaak eenhede: Eenhede met die dst=ability_heals text='Gesondmaak-krag' vermoë kan soveel as 8LP skade per beurt genees, en ook Gifskade kan " +"voorkom. Slegs eenhede wat langs en aan dieselfde kant veg as die Gesondmaak " "eenheid kan genees word en slegs met 4LP per eenheid." #: data/help.cfg:208 @@ -870,9 +869,8 @@ msgid "" "the same side as the healing unit, and only up to 8HP per unit." msgstr "" "\n" -"Genesende eenhede: Eenhede met die dst=ability_cures text=Geneeskrag vermoë sal almal tot en met 18LP skade genees per beurt, en ook " -"Verfigtiging genees. Slegs dié eenhede wat langs of aan dieselfde kant veg " +"Genesende eenhede: Eenhede met die dst=ability_cures text=Geneeskrag vermoë sal almal tot en met 18LP skade genees per beurt, en ook " +"Vergiftiging genees. Slegs dié eenhede wat langs of aan dieselfde kant veg " "as die genesende eenheid sal genees word en ook net tot op 'n maksimum van " "8LP per eenheid." @@ -888,11 +886,11 @@ msgid "" msgstr "" "\n" "\n" -"Rus kan met ander vorme van genesing gekombineer word maar dorpe, herlewing, " -"genesing en herstel kan nie met mekaar gekombineer word nie. 'n Genesende- " -"of herstel-eenheid wat se aandag verdeel is tussen baie gewondes sal minder " -"doeltreffend wees met die genesing van individuele wonde. Ten laaste sal " -"alle eenhede ten volle genees tussen scenarios." +"Rus kan met ander vorme van genesing gekombineer word maar dorpe, regenerasie, " +"genesing en gesondmaak kan nie met mekaar gekombineer word nie. 'n Genesende- " +"of gesondmaak-eenheid wat se aandag verdeel is tussen baie gewondes sal minder " +"doeltreffend wees met die gesondmaak van individuele wonde. Ten laaste sal " +"alle eenhede ten volle herstel tussen scenarios." #: data/help.cfg:215 msgid "Income and Upkeep" @@ -1044,7 +1042,7 @@ msgstr "" "\n" "Ander karaktertrekke wat aan eenhede toegeken kan word is " "dst=traits_loyal text=Lojaal, dst=traits_undead " -"text=Wandelende Dood en dst=traits_dextrous text=Behendig" +"text='Wandelende Dood' en dst=traits_dextrous text=Behendig" #: data/help.cfg:256 msgid "Intelligent" @@ -1785,7 +1783,7 @@ msgstr "Ring van Herlewing" #: data/items.cfg:536 msgid "This ring will heal the bearer a little each turn." msgstr "" -"Hierdie ring sal die draer daarvan so 'n bietjie met elke beurt genees." +"Hierdie ring sal die draer daarvan so 'n bietjie met elke beurt laat herstel." #: data/items.cfg:556 msgid "Can't set abilities yet, sorry." @@ -3530,7 +3528,7 @@ msgstr "" msgid "Underground" msgstr "Ondergronds" -#: data/terrain.cfg:11 src/multiplayer_create.cpp:55 +#: data/terrain.cfg:11 src/multiplayer_create.cpp:52 #: src/multiplayer_lobby.cpp:311 src/multiplayer_lobby.cpp:317 msgid "Shroud" msgstr "Sluier" @@ -5059,7 +5057,7 @@ msgstr "boog" #: data/units/Skeleton_Archer.cfg:42 data/units/Soul_Shooter.cfg:29 #: data/units/Soul_Shooter.cfg:42 data/units/Spearman.cfg:62 #: data/units/Spearman.cfg:113 data/units/Transport_Galleon.cfg:19 -#: data/units/Trapper.cfg:44 data/units/Triton.cfg:24 +#: data/units/Trapper.cfg:44 data/units/Triton.cfg:27 #: data/units/Vampire_Lady.cfg:36 data/units/Wall_Guard.cfg:38 #: data/units/Watch_Tower.cfg:20 msgid "pierce" @@ -5668,7 +5666,7 @@ msgid "" msgstr "" "Daar word gesê dat die oudste drake are het waarin vuur vloei eerder as " "bloed. Dat hulle vuur kan blaas maak dit geloofwaardig, maar vir een of " -"ander rede het niemand nog probeer om een oop te sny om uit te vind nie. \n" +"ander rede het niemand nog probeer om een oop te sny om uit te vind nie.\n" "\n" "Spesiale Nota's: Die leierskap van 'n Vlamhart stel goedgesinde eenhede " "langs hulle in staat om meer skade in 'n geveg aan te rig, dit geld egter " @@ -6234,7 +6232,7 @@ msgstr "" "Wose is nie eintlik krygers van formaat nie, uit hulle groot krag is dit " "duidelik dat hulle tot geweld in staat is as iemand hulle kwaad maak.\n" "\n" -"Spesiale Nota's: Wose hergenereer deur die natuurlike hulpbronne om hulle te " +"Spesiale Nota's: Wose regenereer deur die natuurlike hulpbronne om hulle te " "gebruik, dus hoef hulle nie in dorpe te gaan skuil om voedsel en hulp te kry " "nie." @@ -6681,9 +6679,9 @@ msgstr "" "Die geneeskrag van die elwe is ook merkwaardig, en 'n belangrike gedeelte " "van 'n geveg.\n" "\n" -"Spesiale Nota's: 'n Toordoktor se verstrengel aanval veroorsaak dat die vyand " -"een hou minder slaan gedurende 'n geveg. Toordokters is tot basiese " -"geneesing in staat, maar kan net die effek van die gif vertraag, en nie " +"Spesiale Nota's: 'n Toordoktor se verstrengel aanval veroorsaak dat die " +"vyand een hou minder slaan gedurende 'n geveg. Toordokters is tot basiese " +"genesing in staat, maar kan net die effek van die gif vertraag, en nie " "heeltemal genees nie." #: data/units/Elvish_Sharpshooter.cfg:3 @@ -7203,7 +7201,7 @@ msgstr "lans" #: data/units/Grand_Marshal.cfg:3 msgid "Grand Marshal" -msgstr "Opper Maarskalk" +msgstr "Grootmaarskalk" #: data/units/Grand_Marshal.cfg:24 msgid "" @@ -7701,6 +7699,25 @@ msgid "" "Special Notes: the ranged attack of a mage is magical, and always has a high " "chance of hitting an opponent." msgstr "" +"Mense het al dikwels gewonder oor hoe die wêreld waarin hulle leef werk. Vir " +"sommiges is dit 'n obsessie, die hoofdoel van hulle lewens. Die Towenaars " +"het baie jare aan studie afgestaan en het hulself onderskei deur die groot " +"hoeveelheid kennis wat hulle versamel het. In 'n wêreld waar bitter min " +"mense kan lees en skryf, het hierdie mense hulself ten volle oorgegee na die " +"strewe vir kennis. Onder hulle tel die kinders van die adelstand en ook die " +"wat wil ontsnap uit die sieldodende lewe van die handewerker.\n" +"\n" +"Dit is ironies dat die towenaars met hulle baie kennis en met hul beskeie " +"monopolie daaroor, dat hulle as 'n gemeenskap maklik oor die samelewing sou " +"kon heers as hulle ooit sou probeer. Hulle groot liefde is egter nie geld of " +"mag nie en sal diegene wat toorkuns vir die doel bestudeer gewoonlik nie die " +"moed van oortuiging hê wat dit verg om dit te bemeester nie.\n" +"\n" +"Towenaars is fisies swak en nie vertroud met oorlogvoering nie, maar het " +"nietemin vaardighede wat hulle baie nuttig maak in 'n geveg.\n" +"\n" +"Spesiale Nota's: Die afstandaanval van 'n towenaar besit toorkrag en staan " +"altyd 'n goeie kans om 'n teenstander te tref." #: data/units/Mage.cfg:47 data/units/Mage.cfg:130 #: data/units/Silver_Mage.cfg:100 data/units/Silver_Mage.cfg:236 @@ -7737,6 +7754,20 @@ msgid "" "also have the power of Illumination, which increases the lighting level in " "the area adjacent to the mage." msgstr "" +"Na jare se ervaring word die mees toegewyde wit towenaars met groot " +"geestelike krag geseën. Deur hulle groot toewyding aan die pad van die lig, " +"kan hulle daarop staat maak om die skadus van die nag te verjaag.\n" +"\n" +"Hierdie manne en vroue, met hulle streng gedragsreëls van eerbaarheid en " +"vroomheid, werk onverpoosd om lewe en orde na die onrustige wêreld waarin " +"hulle leef te bring.\n" +"\n" +"Spesiale Nota's: Die lig wat deur 'n towenaar gewerp word besit toorkrag en " +"staan altyd 'n goeie kans om 'n teenstander te tref. Die lig doen berokken " +"enorme skade aan die wandelende dooies en doen selfs 'n bietjie skade aan " +"lewende weses. Towenaars van Lig het die vermoë om eenhede rondom hulle te " +"genees en hulle van vergiftiging te verlos. Hulle het ook die krag van " +"beligting wat die beligtingsvlakke in die gebied rondom hulle verhoog." #: data/units/Mage_of_Light.cfg:51 data/units/Mage_of_Light.cfg:128 #: data/units/Mermaid_Diviner.cfg:48 data/units/Mermaid_Priestess.cfg:43 @@ -7894,6 +7925,16 @@ msgid "" "Special Notes: the blasts of water conjured by mermaids are magical in " "nature, and always have a high chance of hitting their opponents." msgstr "" +"Jong Meerminne word dikwels ingewy tot die watertoorkuns wat so eie aan " +"hulle mense is. Die wonderbaarlike vermoëns wat dit hulle gee kan deur geen " +"ander ras nagemaak word nie en is 'n toonbeeld van die feetjie-aard van " +"hierdie wesens.\n" +"\n" +"Ondanks hulle swakheid, is hulle gedugte teenstanders in gevegte omdat hulle " +"die water om hulle kan gebruik om hulle vyande mee te kasty.\n" +"\n" +"Spesiale Notas: Die waterspuite wat deur die meerminne opgeroep word besit " +"toorkrag en staan altyd 'n goeie kans om hulle teenstanders te tref." #: data/units/Mermaid_Priestess.cfg:3 msgid "female^Mermaid Priestess" @@ -7914,6 +7955,19 @@ msgid "" "damage to the undead, and even does some to living creatures. Priestesses " "are capable of healing units around them, and curing them of poison." msgstr "" +"Meermanne huldig dieselfde oortuigings as die mensdom, tog om kulturele " +"redes word die instandhouding hiervan aan die meerminne oorgelaat met hulle " +"groter intellektuele neigings. Dit is hulle wat hulself toewy aan die ideale " +"om vrede en lewe na die wêreld te bring en hulle wat die kuns bestudeer om " +"siekte en beserings, kwale wat hulle met die mensdom deel, te bestry. Hulle " +"toegewydheid en vroomheid gee hulle ook seker geestelike kragte wat hulle in " +"staat stel om hulle mense teen die onnatuurlike te beskerm.\n" +"\n" +"Spesiale Nota's: Die lig wat deur die priesteresse gewerp word besit " +"toorkrag en staan altyd 'n goeie kans om 'n teenstander te tref. Die lig " +"berokken enorme skade aan die wandelende dooies en doen selfs 'n bietjie " +"skade aan lewende wesens. Priesteresse het die vermoë om diegene rondom " +"hulle te genees en hulle van vergiftiging te verlos." #: data/units/Mermaid_Siren.cfg:3 msgid "Siren" @@ -7934,6 +7988,19 @@ msgid "" "Special Notes: the attacks of a siren are magical in nature, and always have " "a high chance of hitting their opponents." msgstr "" +"Die feetjie-aard van die meerminne is die sterkste by die Sirenes, wie se " +"verbintenis met die naia so sterk is dat hulle dikwels misgis word vir " +"niades. Al is dit ver van die waarheid verwyder is so 'n feit heel " +"verstaanbaar aangesien die ware naides selde gesien word, selfs deur die " +"meerminne. Hulle toorkrag word op soortgelyke wyse gemanifesteer; 'n sirene " +"kan die water om haar na willekeur beheer, amper asof dit deel van haarself " +"is.\n" +"\n" +"Die vele toepassings van hierdie kuns ontgaan die meeste landbewoners, wat " +"eenvoudig net verwonderd is daaroor.\n" +"\n" +"Spesiale Nota's: die aanvalle van 'n sirene besit toorkrag en staan daarom " +"altyd 'n goeie kans om hul teenstanders te tref." #: data/units/Mermaid_Siren.cfg:27 msgid "naia touch" @@ -7954,7 +8021,7 @@ msgstr "" #: data/units/Merman.cfg:23 data/units/Merman_Fighter.cfg:23 #: data/units/Merman_Hoplite.cfg:37 data/units/Merman_Triton.cfg:24 #: data/units/Merman_Triton.cfg:36 data/units/Merman_Warrior.cfg:23 -#: data/units/Naga.cfg:24 data/units/Sea_Hag.cfg:24 data/units/Triton.cfg:23 +#: data/units/Naga.cfg:24 data/units/Sea_Hag.cfg:24 data/units/Triton.cfg:26 msgid "trident" msgstr "seevurk" @@ -7973,6 +8040,15 @@ msgid "" "Special Notes: being caught in a net slows enemies down and reduces by one " "the strikes they can deliver in combat." msgstr "" +"Die nette met gewigte aan wat deur die meermanne in oorlogvoering gebruik " +"word is 'n moeilike wapen om goed te gebruik; diegene wat dit bemeester word " +"deur hulle kamerade bewonder en waardeer. Die wapen help om die " +"meerderwaardigheid van die meerman in sy element te bevestig en maak hulle " +"ras 'n bedreiging vir enige vyand wat dit selfs net naby die water durf " +"waag.\n" +"\n" +"Spesiale Nota's: As 'n vyand in 'n net vasgevang word, word hulle vertraag " +"en word hulle houe wat hulle in 'n geveg kan slaan met een verminder." #: data/units/Merman_Fighter.cfg:3 msgid "Merman Fighter" @@ -7989,6 +8065,11 @@ msgid "" "steadfast line against the rages of battle. In times of desperation, they " "can even do so on land, though not nearly as well as a creature with legs." msgstr "" +"Met skilde wat voor hulle uit-toring, vorm die Meerman Hopliette die erewag " +"van die waterwêreld. Hulle kragtige lyf-pantser en streng disipline " +"veroorsaak dat hul 'n standvastige linie kan behou gedurende 'n stryd. As " +"dit regtig nodig is, kan hulle dit ook op land doen, maar nie so goed soos " +"'n kreatuur met bene nie." #: data/units/Merman_Hunter.cfg:3 msgid "Merman Hunter" @@ -8041,6 +8122,16 @@ msgid "" "Special Notes: being caught in a net slows enemies down and reduces by one " "the strikes they can deliver in combat." msgstr "" +"Visvang, soos die Meermanne dit doen, is grootliks 'n gejaag van visskole in " +"wagtende nette in. Die nette self rig nie baie skade aan nie maar kan nogal " +"effektief gebruik word teen troepe wat 'n rivier of 'n fjord probeer " +"oorsteek. Kleiner nette, met gegigte aan, kan deur die lug gegooi word om 'n " +"vyand vas te vang. Meermane gebruik hierdie wapens om troepe in die water " +"vas te keer. Dit gee aan die meermanne 'n voordeel, want hulle is nie so " +"beweeglik op land nie.\n" +"\n" +"Spesiale Nota's: Om in 'n net vasgevang te word veroorsaak dat die vyand " +"vertraag word en hulle slaan dus een minder hou per rondte." #: data/units/Merman_Spearman.cfg:3 msgid "Merman Spearman" @@ -8066,7 +8157,7 @@ msgstr "" msgid "Merman Triton" msgstr "Meerman Triton" -#: data/units/Merman_Triton.cfg:21 data/units/Triton.cfg:20 +#: data/units/Merman_Triton.cfg:21 data/units/Triton.cfg:23 msgid "" "Tritons are masters of the sea. Skilled in use of the trident, Tritons " "easily defeat any enemy foolish enough to wander into their preferred " @@ -8145,6 +8236,12 @@ msgid "" "breathe water leaves them in trepidation of the abyss. They are small, and " "somewhat frail in form, but often much more nimble than their opponents." msgstr "" +"Die serpentyn naga is een van die min rasse met ratse beweeglikheid in die " +"water en dit gee hulle maklike toegand tot die waterwêreld, wat gewoonlik " +"buite die bereik van die land-lopers is. Nieteenstaande, is hulle nie " +"kreature wat onder die water kan asem haal nie, en dit maak hulle versigtig " +"om nie in 'n bodemlose watergat vasgevang te word nie. Hulle is klein en " +"tingerig, maar baie rats, en kan dus hulle vyande goed ontwyk." #: data/units/Naga-Fighter.cfg:39 msgid "Nagini Fighter" @@ -8241,6 +8338,16 @@ msgid "" "Special Notes: The ranged attacks of a necromancer are magical, and always " "have a high chance of hitting an opponent." msgstr "" +"Een van die grootse kringe van wat ons klassifiseer as 'swart toordery' is " +"die kuns van nekromanse. Dit is die bekwaamheid om die dooies op te roep en " +"vir hul 'n vals lewe te gee. Hierdie bekwaamheid, in al sy aspekte, was die " +"eerste stap om die dood uit sy slagoffer te kul, maar daar was ernstige " +"nagevolge. Hierdie kuns alleen is dalk wat die mensdom laat besluit het om " +"'swart toordery' sterk af te keur en wat hulle laat vrees het vir 'n nuwe " +"duistere arsenaal.\n" +"\n" +"Spesiale Nota's: Die afstand-toordery van 'n nekromanser is magies, en het " +"'n hoë kans vir 'n trefhou teen die vyand." #: data/units/Necrophage.cfg:3 msgid "Necrophage" @@ -8257,6 +8364,14 @@ msgid "" "this poison will continually take damage until they can be cured in town or " "by a healer." msgstr "" +"Aangevuur deur 'n onheilige honger vir dooie vlees, val die Nekromante hul " +"vyande met ondierlike wreedheid aan. Wanner hulle versadig is, skud hulle " +"eenvoudig enige skade af asof hulle nou net opgeroep was, net om alles weer " +"van voor af te begin.\n" +"\n" +"Spesiale Nota's: Nekromante se kloue is met gif bedek, en alle slagoffers se " +"lewenspunte sal daal as gevolg van die gif, todat hulle kan genees word deur " +"'n dorpie of 'n geneeser." #: data/units/Nightgaunt.cfg:3 msgid "Nightgaunt" @@ -8275,6 +8390,16 @@ msgid "" "damage, and move quite slowly over open water. Nightgaunts are able to hide " "at night, leaving no trace of their presence." msgstr "" +"Hoekom hierdie kreature maskers dra is onbekend, en niemand weet eintlik wat " +"hulle wegsteek nie. Hierdie vrees-aanjaende gedaantes word baie min deur die " +"lewendes gesien, en die wat hulle wel gesien het, het nooit genoeg tyd " +"gehaad om hul vyand te bestudeer nie.\n" +"\n" +"Spesiale Nota's: Terwyl 'n bondgenoot van die Nag Gaunt die vyand se aandag " +"aftrek, mag die nag gaunt agter die vyand se rug insluip en hom in die rug " +"steek, wat dan dubbele skade veroorsaak. Nag Gaunts het ongewone weerstande " +"vir skade, en beweeg nogal stadig oor water. Nag Gaunts kan wegkruip in die " +"nag, en daar sal glad nie 'n spoor van hulle bestaan oorbly nie." #: data/units/Noble_Commander.cfg:3 msgid "Noble Commander" @@ -8380,6 +8505,15 @@ msgid "" "victims of this poison will continually take damage until they can be cured " "in town or by a healer." msgstr "" +"Alhoewel party dink gif is 'n lafaard se wapen, is gif 'n gunsteling wapen " +"van die orke - veral die wat maar skraal gebou is. Orkse sluipmoordenaars " +"smeer gif aan die lemme van hul gooimesse. Hulle is meestal maar tingerig, " +"maar verbasend rats. Hulle is selde die een wat die finale hou slaan, maar " +"hul taktiek is van groot hulp vir hulle groter en meer brutale stamgenoote.\n" +"\n" +"Spesiale Nota's: Orkse Sluipmoordenaars gebruik gif oo hulle gooimese en die " +"slagoffers van hierdie gif sal aanhoudend lewenspunte verloor todat hulle " +"deur 'n dorpie of 'n geneeser kan behandel word." #: data/units/Orcish_Assassin.cfg:38 data/units/Orcish_Slayer.cfg:44 msgid "throwing knives" @@ -8541,6 +8675,16 @@ msgid "" "victims of this poison will continually take damage until they can be cured " "in town or by a healer." msgstr "" +"Die groter, en in meeste gevalle, meer behendige orkse sluipmoordenaars word " +"'Slagters' genoem deur hul vyande. Hoekom hul so genoem word is nie baie " +"duidelike nie, maar Slagers is rats en baie beweegbaar in 'n geveg. Die rede " +"hiervoor is omdat hulle so te sê geen lyf-pantser dra nie. Hulle gekose " +"wapen, gif, is 'n ongenaakbare instrument, en die gebruik hiervan is greeld " +"die rede vir 'n orkse oorwinning.\n" +"\n" +"Spesiale Nota's: Orkse Slagters gebruik gif op hul gooimesse, en die " +"slagoffers van die gif sal aanhoudend lewenspunte verloor todat hulle kan " +"genees word deur 'n dorpie of geneeser." #: data/units/Orcish_Slurbow.cfg:3 msgid "Orcish Slurbow" @@ -8554,6 +8698,11 @@ msgid "" "than their Elven and Human counterparts, they still maintain an edge in " "melee strength and stamina." msgstr "" +"Smetboogmanne het dit reggekry om hul kruisboë te verbeter deur 'n " +"ontbrandings-meganisme en metaal-loop op te sit. As gevolg hiervan kan hulle " +"lood-skerwe met redelike akkuraatheid en krag skiet. Alhoewel hulle swakker " +"is met afstands-gevegte as die Mense en Elwe, maak hulle op daarvoor omdat " +"hulle meer krag en stamina in 'n naby geveg het." #: data/units/Orcish_Sovereign.cfg:3 msgid "Orcish Sovereign" @@ -8616,6 +8765,13 @@ msgid "" "are somewhat ill at ease fighting during the day, preferring the cover of " "nightfall." msgstr "" +"Na jare se diens sal die 'skurkie's' uitendelik bevorder word in die range " +"van hulle dief-genote. As hulle eers hulself in gevegte bewys het word hulle " +"meer gevaarlike take opgelê en kry 'n groter gedeelte van die buit. Alhoewel " +"hulle opponente dink hulle keuse van wapens is koddig, weet die misdadigers " +"hoe dodelik dit kan wees en dat daar baie ammunisie beskikbaar is. " +"Misdadigers hou nie daarvan om helder oordag te veg nie, en is meer tuis in " +"die skadu's van die nag." #: data/units/Outlaw.cfg:76 msgid "female^Outlaw" @@ -8673,6 +8829,12 @@ msgid "" "in combat, and their piety grants them other gifts. A Paladin is a bane to " "the unworldly, and has trained in ministering to the wounds of his comrades." msgstr "" +"Ridders van die hoogste reinheid, het Paladyne hulself besweer aan klooster-" +"geloftes, en sal al hulle kragte opoffer vir die doel van reg en " +"geregtigheid. Alhoewel nie so skrikwekkend soos die Grood Ridder nie, is die " +"Paladyn 'n sterk mag in 'n geveg en hulle geloof bied aan hulle ander " +"vaardighede. 'n Paladyn is 'n vloek teen die ondegrondse gedrogte, en kan " +"die wonde van sy kamerade in 'n mindere mate gesond maak." #: data/units/Paladin.cfg:27 msgid "" @@ -8850,6 +9012,13 @@ msgid "" "their past. Such questions aside, a Revenant is a powerful tool in combat: a " "fearless warrior that feels no pain, and which will fight to the bitter end." msgstr "" +"Deur hulle 'n vals lewe te gee nadat hulle opgeroep is uit die dode, vind " +"die kreature genaamd Revenante, hulself weer in die stryd. Hulle was " +"duidelik groot krygers in hulle vorige lewe, alhoewel die geheue daarvan al " +"lank al verby is. Selfs die towenaars wat hulle oproep kan net spekuleer oor " +"hulle verlede. Nadat ons hierde vra ten syde stel, moet ons sê die Revenant " +"is 'n kragtige wapen in 'n geveg, 'n onverskrokke kryger wat nie pyn voel " +"nie, en wat tot die bitter einde sal veg." #: data/units/Rogue.cfg:3 msgid "Rogue" @@ -8872,7 +9041,7 @@ msgstr "" "Hierdie uitvaagsels het al baie onaangename oomblike gehad terwyl hulle vlug " "deur skares vanaf iemand wat hulle wil leed aandoen. Meesters van die " "mesgeveg, kan hulle ook messe gooi met betroubare akkuraatheid, en lang ure " -"se rondsluip in die nag maak hulle ook gemaklin in 'n nag-geveg. \n" +"se rondsluip in die nag maak hulle ook gemaklin in 'n nag-geveg.\n" "\n" "Spesiale Nota's: Terwyl 'n bondgenoot van die uitvaagsel die vyand se aandag " "aftrek, mag die uitvaagsel rugsteek, en dit berokken dubbele skade terwyl " @@ -9115,9 +9284,9 @@ msgid "" msgstr "" "Toe lig in die wêreld kom, en vorm gee aan die onbekende, moes vrees onttrek " "na die donker. Van daardie dag af is die mensdom bang vir die donker, " -"alhoewel niemand eintlik weet hoekom nie. \n" +"alhoewel niemand eintlik weet hoekom nie.\n" "\n" -"Daardie vraag word maklik deur die nekromanser beantwoord. \n" +"Daardie vraag word maklik deur die nekromanser beantwoord.\n" "\n" "Spesiale Nota's: Terwyl 'n bondgenoot van die donker die vyand se aandag " "aftrek, kan die donker-skadu die opponent se rug aanval, en soedoende dubbel " @@ -9181,6 +9350,32 @@ msgid "" "villages instantly, though the player must control both, and the destination " "village must be unoccupied." msgstr "" +"Die vele paaie wat 'n towenaar kan wandel kan 'n groot verskil lei. Die " +"silwer towenaar het hulself gegee aan die studie van die magte wat die " +"wêreld vasbind, en het, tot 'n mate, dit reggekry om van die geheime van die " +"wêreld te ontbloot meer as wat party mense hullle kan verbeel. Gesien as " +"wysgere, of wandelende mistikusse, het die silwer toorwenaars hulle eie " +"agenda's wat geheim bly selfs van hulle kollega's. Alhoewel hulle hulp " +"verleen aan magistariums, wat hulle gebruik in die veld, is hulle maar " +"ietwat afsydig.\n" +"\n" +"Hulle het hule eie range in hul silwer towerkuns, 'n kuns wat sekere geheime " +"van ander towenaars weerhou. Een geheim is om blykbaar groot afstande af te " +"lê, teen 'n spoed wat baie vinniger is as wat enige normale mens dit kan " +"doen. Die lede van die silwer toorkuns weier botweg om hierdie geheim aan " +"die towenaars van die ander ordes te verklap, en die towenaars wat self " +"probeer uitvind het, het gou moed opgegee en nooit weer daarvan gepraat " +"nie.\n" +"\n" +"Die Silwer Towenaars is baie keer meer fisies vaardig as ander towenaars, 'n " +"vaardigheid wat handig te pas kom op die slagveld. Dit is nou te sê as mens " +"hulle kan oortuig om hul towerkuns te gebruik.\n" +"\n" +"Spesiale Nota's: die afstands-aanval van die silwer towenaar is magies, en " +"staan 'n goeie kans om 'n trefhou te wees. Silwer Towenaars is hoogs bestand " +"teen magiese aanvalle. Hulle kan tussen dorpies teleporteer, hetsy die " +"speler albei dorpies beheer en die dorpie waarna die towenaar teleporteer is " +"vry. Daar mag dus niemand op die bestemmings-dorpie wees nie." #: data/units/Silver_Mage.cfg:139 msgid "female^Silver Mage" @@ -9328,7 +9523,7 @@ msgid "" msgstr "" "Partykeer genoem die 'hol manne' word geeste gebruik as die regter-arm van " "hul meester se kragte. Hierdie gedrogte boesem vrees in en hulle pas hul " -"meester se werf op sonder om te slaap. \n" +"meester se werf op sonder om te slaap.\n" "\n" "Die skepping van een van hierdie is nie maklik nie, en die regte gevaar is " "dat as jy een van hulle raakloop sal daar hoogs waarskynlik 'n baie meer " @@ -9393,7 +9588,7 @@ msgstr "" "aangesien hulle bedrywighede nie altyd wettig was nie. Diewe het baie " "vaardighede, en is genoegsaak om vinnig te wees op hul voete en vaardig te " "wees met 'n mes. Hulle gebruik skroom nie om 'vuil taktiek' te gebruik in 'n " -"geveg nie. \n" +"geveg nie.\n" "\n" "Spesiale Nota's: Terwyl 'n eenheid wat 'n bondgenoot is van die dief, die " "vyand se aandag aftrek, kan die dief rugsteek vir dubbel die skade deur " @@ -9898,131 +10093,131 @@ msgstr "+Verpakkers" msgid "+Miscellaneous" msgstr "+Algemeen" -#: src/about.cpp:128 +#: src/about.cpp:127 msgid "+Internationalization Managers" msgstr "+Internasionalisering Bestuurders" -#: src/about.cpp:135 +#: src/about.cpp:134 msgid "+Afrikaans Translation" msgstr "+Afrikaanse Vertaling" -#: src/about.cpp:139 +#: src/about.cpp:138 msgid "+Basque Translation" msgstr "+Baskiese Vertaling" -#: src/about.cpp:144 +#: src/about.cpp:143 msgid "+Bulgarian Translation" msgstr "+Bulgaarse Vertaling" -#: src/about.cpp:148 +#: src/about.cpp:147 msgid "+Catalan Translation" msgstr "+Katalaniese Vertaling" -#: src/about.cpp:158 +#: src/about.cpp:156 msgid "+Chinese Translation" msgstr "+Sjinese Vertaling" -#: src/about.cpp:161 +#: src/about.cpp:159 msgid "+Czech Translation" msgstr "+Tsjeggiese Vertaling" -#: src/about.cpp:173 +#: src/about.cpp:171 msgid "+Danish Translation" msgstr "+Deense Vertaling" -#: src/about.cpp:180 +#: src/about.cpp:178 msgid "+Dutch Translation" msgstr "+Nederlandse Vertaling" -#: src/about.cpp:188 +#: src/about.cpp:186 msgid "+English (GB) Translation" msgstr "+Engelse (Britse) Vertaling" -#: src/about.cpp:191 +#: src/about.cpp:189 msgid "+Estonian Translation" msgstr "+Estniese Vertaling" -#: src/about.cpp:194 +#: src/about.cpp:192 msgid "+Finnish Translation" msgstr "+Finse Vertaling" -#: src/about.cpp:200 +#: src/about.cpp:198 msgid "+French Translation" msgstr "+Franse Vertaling" -#: src/about.cpp:219 +#: src/about.cpp:217 msgid "+German Translation" msgstr "+Duitse Vertaling" -#: src/about.cpp:231 +#: src/about.cpp:229 msgid "+Greek Translation" msgstr "+Griekse Vertaling" -#: src/about.cpp:237 +#: src/about.cpp:235 msgid "+Hungarian Translation" msgstr "+Hongaarse Vertaling" -#: src/about.cpp:250 +#: src/about.cpp:248 msgid "+Italian Translation" msgstr "+Italiaanse Vertaling" -#: src/about.cpp:259 +#: src/about.cpp:257 msgid "+Japanese Translation" msgstr "+Japannese Vertaling" -#: src/about.cpp:264 +#: src/about.cpp:262 msgid "+Latin Translation" msgstr "+Latynse Vertaling" -#: src/about.cpp:267 +#: src/about.cpp:265 msgid "+Norwegian Translation" msgstr "+Noorweegse Vertaling" -#: src/about.cpp:273 +#: src/about.cpp:271 msgid "+Polish Translation" msgstr "+Poolse Vertaling" -#: src/about.cpp:283 +#: src/about.cpp:281 msgid "+Portuguese (Brazil) Translation" msgstr "+Portugese (Brasiliaanse) Vertaling" -#: src/about.cpp:292 +#: src/about.cpp:290 msgid "+Russian Translation" msgstr "+Russiese Vertaling" -#: src/about.cpp:298 +#: src/about.cpp:296 msgid "+Serbian Translation" msgstr "+Serwiese Vertaling" -#: src/about.cpp:301 +#: src/about.cpp:299 msgid "+Slovak Translation" msgstr "+Slowaakse Vertaling" -#: src/about.cpp:304 +#: src/about.cpp:302 msgid "+Slovenian Translation" msgstr "+Sloweense Vertaling" -#: src/about.cpp:307 +#: src/about.cpp:305 msgid "+Spanish Translation" msgstr "+Spaanse Vertaling" -#: src/about.cpp:315 +#: src/about.cpp:313 msgid "+Swedish Translation" msgstr "+Sweedse Vertaling" -#: src/about.cpp:322 +#: src/about.cpp:320 msgid "+Turkish Translation" msgstr "+Turkse Vertaling" -#: src/about.cpp:328 +#: src/about.cpp:326 msgid "+Contributors" msgstr "+Medewerkers" -#: src/about.cpp:331 +#: src/about.cpp:329 msgid "+Bots" msgstr "+Internet Robot" -#: src/about.cpp:367 src/help.cpp:2662 +#: src/about.cpp:365 src/help.cpp:2662 msgid "Close" msgstr "Sluit" @@ -10042,12 +10237,12 @@ msgstr "Daar is geen leë kasteelblokke waarin jy 'n eenheid kan werf nie." msgid "none" msgstr "geen" -#: src/actions.cpp:399 src/dialogs.cpp:763 src/help.cpp:1143 +#: src/actions.cpp:399 src/dialogs.cpp:760 src/help.cpp:1143 #: src/reports.cpp:248 msgid "melee" msgstr "hand-tot-hand geveg" -#: src/actions.cpp:399 src/dialogs.cpp:763 src/help.cpp:1143 +#: src/actions.cpp:399 src/dialogs.cpp:760 src/help.cpp:1143 #: src/reports.cpp:249 msgid "ranged" msgstr "afstandgeveg" @@ -10100,31 +10295,31 @@ msgstr "vergiftig" msgid "slowed" msgstr "vertraag" -#: src/actions.cpp:1938 +#: src/actions.cpp:1934 msgid "Ambushed!" msgstr "Lokval!" -#: src/actions.cpp:1972 +#: src/actions.cpp:1968 msgid "Friendly unit sighted" msgstr "Goedgesinde eenheid opgemerk" -#: src/actions.cpp:1974 +#: src/actions.cpp:1970 msgid "Enemy unit sighted!" msgstr "Vyandige eenheid opgemerk!" -#: src/actions.cpp:1979 +#: src/actions.cpp:1975 msgid "$friends Friendly units sighted" msgstr "$friends Goedgesinde eenhede opgemerk" -#: src/actions.cpp:1981 +#: src/actions.cpp:1977 msgid "$enemies Enemy units sighted!" msgstr "$enemies Vyandige eenhede opgemerk!" -#: src/actions.cpp:1985 +#: src/actions.cpp:1981 msgid "Units sighted! ($friends friendly, $enemies enemy)" msgstr "Eenhede opgemerk! ($friends vriende, $enemies vyande)" -#: src/actions.cpp:2000 +#: src/actions.cpp:1996 msgid "(press $hotkey to continue)" msgstr "(druk $hotkey om voort te gaan)" @@ -10136,91 +10331,91 @@ msgstr "Bevorder Eenheid" msgid "What should our victorious unit become?" msgstr "Na wat moet die eenheid bevorder word?" -#: src/dialogs.cpp:173 +#: src/dialogs.cpp:170 msgid "No objectives available" msgstr "Geen doelwitte beskikbaar nie" -#: src/dialogs.cpp:187 +#: src/dialogs.cpp:184 msgid "Save Game" msgstr "Stoor Spel" -#: src/dialogs.cpp:189 +#: src/dialogs.cpp:186 msgid "Overwrite?" msgstr "Stoor bo-oor?" -#: src/dialogs.cpp:190 +#: src/dialogs.cpp:187 msgid "Save already exists. Do you want to overwrite it ?" msgstr "Lêer bestaan reeds. Wil jy daar bo-oor skryf?" -#: src/dialogs.cpp:219 src/dialogs.cpp:502 +#: src/dialogs.cpp:216 src/dialogs.cpp:499 msgid "Don't ask me again!" msgstr "Moenie my weer vra nie!" -#: src/dialogs.cpp:221 +#: src/dialogs.cpp:218 msgid "Do you really want to delete this game?" msgstr "Wil jy regtig hierdie spel uitvee?" -#: src/dialogs.cpp:358 +#: src/dialogs.cpp:355 msgid "%a %b %d %H:%M %Y" msgstr "%a %b %d %H:%M %Y" -#: src/dialogs.cpp:371 +#: src/dialogs.cpp:368 msgid "#(Invalid)" msgstr "#(Ongeldig)" -#: src/dialogs.cpp:376 src/game.cpp:759 +#: src/dialogs.cpp:373 src/game.cpp:759 msgid "Campaign" msgstr "Veldtog" -#: src/dialogs.cpp:378 src/game.cpp:1149 +#: src/dialogs.cpp:375 src/game.cpp:1146 msgid "Multiplayer" msgstr "Veelspeler" -#: src/dialogs.cpp:380 +#: src/dialogs.cpp:377 msgid "Tutorial" msgstr "Leer Hoe" -#: src/dialogs.cpp:388 +#: src/dialogs.cpp:385 msgid "replay" msgstr "wys weer" -#: src/dialogs.cpp:390 src/multiplayer_lobby.cpp:295 src/playturn.cpp:1633 +#: src/dialogs.cpp:387 src/multiplayer_lobby.cpp:295 src/playturn.cpp:1633 msgid "Turn" msgstr "Beurt" -#: src/dialogs.cpp:392 +#: src/dialogs.cpp:389 msgid "Scenario Start" msgstr "Scenario Begin" -#: src/dialogs.cpp:395 +#: src/dialogs.cpp:392 msgid "Difficulty: " msgstr "Moeilikheidsgraad: " -#: src/dialogs.cpp:397 +#: src/dialogs.cpp:394 msgid "Version: " msgstr "Weergawe: " -#: src/dialogs.cpp:421 src/dialogs.cpp:437 +#: src/dialogs.cpp:418 src/dialogs.cpp:434 msgid "%b %d %y" msgstr "%b %d %y" -#: src/dialogs.cpp:427 +#: src/dialogs.cpp:424 msgid "%H:%M" msgstr "%H:%M" -#: src/dialogs.cpp:430 +#: src/dialogs.cpp:427 msgid "%A, %H:%M" msgstr "%A, %H:%M" -#: src/dialogs.cpp:433 +#: src/dialogs.cpp:430 msgid "%b %d" msgstr "%b %d" -#: src/dialogs.cpp:457 +#: src/dialogs.cpp:454 msgid "No Saved Games" msgstr "Geen Gestoorde Speletjies" -#: src/dialogs.cpp:458 +#: src/dialogs.cpp:455 msgid "" "There are no saved games to load.\n" "(Games are saved automatically when you complete a scenario)" @@ -10228,15 +10423,15 @@ msgstr "" "Daar is geen gestoorde speletjies om te laai nie.\n" "(Speletjies word outomaties gestoor wanneer jy 'n scenario voltooi)" -#: src/dialogs.cpp:477 +#: src/dialogs.cpp:474 msgid "Delete Save" msgstr "Vee Gestoorde Lêer Uit" -#: src/dialogs.cpp:492 +#: src/dialogs.cpp:489 msgid "Import Saved Games" msgstr "Voer Gestoorde Speletjies In" -#: src/dialogs.cpp:493 +#: src/dialogs.cpp:490 msgid "" "Your saves directory contains some files from an old version of Battle for " "Wesnoth. Would you like to update these to the latest version? This may take " @@ -10245,7 +10440,7 @@ msgstr "" "Jou bêreplek bevat lêers van 'n ouer weergawe van Battle for Wesnoth. Wil jy " "hulle na die nuutste weergawe opdateer? Dit mag 'n tydjie neem." -#: src/dialogs.cpp:498 +#: src/dialogs.cpp:495 msgid "" "Your saves directory contains some files that don't appear to have been " "generated by this version of Battle for Wesnoth. Would you like to register " @@ -10255,44 +10450,44 @@ msgstr "" "Battle for Wesnoth geskep is nie. Wil jy hierdie lêers by die spel " "registreer?" -#: src/dialogs.cpp:553 +#: src/dialogs.cpp:550 msgid "Date" msgstr "Datum" -#: src/dialogs.cpp:553 src/game.cpp:892 src/help.cpp:1119 +#: src/dialogs.cpp:550 src/game.cpp:892 src/help.cpp:1119 #: src/multiplayer_lobby.cpp:29 src/playturn.cpp:2066 src/playturn.cpp:2246 msgid "Name" msgstr "Naam" -#: src/dialogs.cpp:579 +#: src/dialogs.cpp:576 msgid "Show replay" msgstr "Wys weer" -#: src/dialogs.cpp:582 src/multiplayer_create.cpp:78 +#: src/dialogs.cpp:579 src/multiplayer_create.cpp:75 msgid "Load Game" msgstr "Laai Spel" -#: src/dialogs.cpp:583 +#: src/dialogs.cpp:580 msgid "Choose the game to load" msgstr "Kies die spel om te laai" -#: src/dialogs.cpp:619 src/dialogs.cpp:631 +#: src/dialogs.cpp:616 src/dialogs.cpp:628 msgid "Profile" msgstr "Profiel" -#: src/dialogs.cpp:711 src/help.cpp:1037 +#: src/dialogs.cpp:708 src/help.cpp:1037 msgid "level" msgstr "vlak" -#: src/dialogs.cpp:732 src/help.cpp:1095 +#: src/dialogs.cpp:729 src/help.cpp:1095 msgid "HP: " msgstr "LP: " -#: src/dialogs.cpp:736 src/dialogs.cpp:744 +#: src/dialogs.cpp:733 src/dialogs.cpp:741 msgid "XP: " msgstr "EP: " -#: src/dialogs.cpp:749 src/help.cpp:1096 +#: src/dialogs.cpp:746 src/help.cpp:1096 msgid "Moves: " msgstr "Skuiwe: " @@ -10300,12 +10495,12 @@ msgstr "Skuiwe: " msgid "Screenshot" msgstr "Skermkopie" -#: src/filechooser.cpp:51 src/multiplayer_create.cpp:58 +#: src/filechooser.cpp:51 src/multiplayer_create.cpp:55 msgid "OK" msgstr "Goed" #: src/filechooser.cpp:52 src/multiplayer_connect.cpp:507 -#: src/multiplayer_create.cpp:57 src/multiplayer_wait.cpp:148 +#: src/multiplayer_create.cpp:54 src/multiplayer_wait.cpp:148 msgid "Cancel" msgstr "Kanselleer" @@ -10384,7 +10579,7 @@ msgstr "Bediener: " msgid "Could not connect to host." msgstr "Kon nie aan gasheer koppel nie." -#: src/game.cpp:870 src/game.cpp:1078 +#: src/game.cpp:870 msgid "Awaiting response from server" msgstr "Wag vir antwoord van die bediener" @@ -10438,133 +10633,133 @@ msgstr "Besig om veldtog af te laai..." msgid "Cannot rescan the filesystem" msgstr "Kan nie die lêerstelsel oorlees nie" -#: src/game.cpp:1023 +#: src/game.cpp:1020 msgid "Campaign Installed" msgstr "Veldtog geïnstalleer" -#: src/game.cpp:1023 +#: src/game.cpp:1020 msgid "The campaign has been installed." msgstr "Die veldtog is geïnstalleer" -#: src/game.cpp:1025 +#: src/game.cpp:1022 msgid "Network communication error." msgstr "Netwerk kommunikasie fout." -#: src/game.cpp:1027 +#: src/game.cpp:1024 msgid "Remote host disconnected." msgstr "Afgeleë bediener het ontkoppel." -#: src/game.cpp:1029 +#: src/game.cpp:1026 msgid "" "There was a problem creating the files necessary to install this campaign." msgstr "" "Daar was 'n probleem tydens die skep van die benodigde lêers om hierdie " "veldtog te installeer." -#: src/game.cpp:1041 src/game.cpp:1080 src/game.cpp:1105 +#: src/game.cpp:1038 src/game.cpp:1077 src/game.cpp:1102 #: src/multiplayer.cpp:203 src/multiplayer_ui.cpp:35 src/playcampaign.cpp:218 msgid "Connection timed out" msgstr "Verbindingtyd het verstryk" -#: src/game.cpp:1044 src/game.cpp:1082 src/game.cpp:1107 +#: src/game.cpp:1041 src/game.cpp:1079 src/game.cpp:1104 msgid "The server responded with an error: \"" msgstr "Die bediener het 'n foutboodskap gestuur: \"" -#: src/game.cpp:1048 +#: src/game.cpp:1045 msgid "Terms" msgstr "Voorwaardes" -#: src/game.cpp:1085 src/game.cpp:1110 +#: src/game.cpp:1082 src/game.cpp:1107 msgid "Response" msgstr "Antwoord" -#: src/game.cpp:1132 +#: src/game.cpp:1129 msgid "Join Official Server" msgstr "Sluit by Amptelike Bediener aan" -#: src/game.cpp:1133 +#: src/game.cpp:1130 msgid "Log on to the official Wesnoth multiplayer server" msgstr "Teken in op die amptelike Wesnoth veelspeler bediener" -#: src/game.cpp:1135 src/multiplayer_lobby.cpp:407 +#: src/game.cpp:1132 src/multiplayer_lobby.cpp:407 msgid "Join Game" msgstr "Sluit aan by 'n spel" -#: src/game.cpp:1136 +#: src/game.cpp:1133 msgid "Join a server or hosted game" msgstr "Sluit aan by 'n bediener of bediener spel" -#: src/game.cpp:1138 +#: src/game.cpp:1135 msgid "Host Networked Game" msgstr "Wees 'n bediener vir 'n Netwerk Spel" -#: src/game.cpp:1139 +#: src/game.cpp:1136 msgid "Host a game without using a server" msgstr "Bied 'n spel aan sonder om van 'n bediener gebruik te maak" -#: src/game.cpp:1141 +#: src/game.cpp:1138 msgid "Hotseat Game" msgstr "Hotseat Spel" -#: src/game.cpp:1142 +#: src/game.cpp:1139 msgid "Play a multiplayer game sharing the same machine" msgstr "Speel 'n veelspelerspel op dieselfde rekenaar" -#: src/game.cpp:1144 +#: src/game.cpp:1141 msgid "Human vs AI" msgstr "Mens teen Rekenaar" -#: src/game.cpp:1145 +#: src/game.cpp:1142 msgid "Play a game against AI opponents" msgstr "Speel 'n spel teen Rekenaar teenstanders" -#: src/game.cpp:1151 src/multiplayer.cpp:187 +#: src/game.cpp:1148 src/multiplayer.cpp:187 msgid "Login: " msgstr "Teken in: " -#: src/game.cpp:1182 src/playcampaign.cpp:197 +#: src/game.cpp:1179 src/playcampaign.cpp:197 msgid "The game could not be loaded: " msgstr "Die spel kon nie gelaai word nie: " -#: src/game.cpp:1184 src/playcampaign.cpp:200 +#: src/game.cpp:1181 src/playcampaign.cpp:200 msgid "Error while playing the game: " msgstr "Fout tydens speel van spel: " -#: src/game.cpp:1196 src/playcampaign.cpp:203 +#: src/game.cpp:1193 src/playcampaign.cpp:203 msgid "The game map could not be loaded: " msgstr "Die spelkaart kon nie gelaai word nie: " -#: src/game.cpp:1222 +#: src/game.cpp:1219 msgid "Language" msgstr "Taal" -#: src/game.cpp:1223 +#: src/game.cpp:1220 msgid "Choose your preferred language:" msgstr "Dui jou taalvoorkeur aan:" -#: src/game.cpp:1352 +#: src/game.cpp:1349 msgid "The following add-on campaign(s) had errors and could not be loaded:" msgstr "Die volgende bykomende veldtogte kon nie gelaai word nie weens foute:" -#: src/game.cpp:1357 +#: src/game.cpp:1354 msgid "ERROR DETAILS:" msgstr "FOUT BESONDERHEDE:" -#: src/game.cpp:1366 +#: src/game.cpp:1363 msgid "Warning: Errors occurred while loading game configuration files: '" msgstr "" "Waarskuwing: Foute het voorgekom tydens die laai van spelkonfigurasie lêers: " "'" -#: src/game.cpp:1416 +#: src/game.cpp:1413 msgid "Error loading game configuration files: '" msgstr "Fout met laai van konfigurasie lêers: '" -#: src/game.cpp:1417 +#: src/game.cpp:1414 msgid "' (The game will now exit)" msgstr "' (Die spel gaan nou sluit)" -#: src/game.cpp:1507 +#: src/game.cpp:1504 msgid "Battle for Wesnoth" msgstr "Stryd om Wesnoth" @@ -10706,7 +10901,7 @@ msgstr "Oorslaan" msgid "The End" msgstr "Die Einde" -#: src/language.cpp:41 src/language.cpp:196 +#: src/language.cpp:41 src/language.cpp:195 msgid "System default language" msgstr "Standaard stelseltaal" @@ -10914,129 +11109,125 @@ msgstr "" msgid "Waiting for players to join..." msgstr "Wag vir spelers om aan te sluit" -#: src/multiplayer_create.cpp:37 src/multiplayer_lobby.cpp:408 +#: src/multiplayer_create.cpp:34 src/multiplayer_lobby.cpp:408 msgid "Create Game" msgstr "Skep Spel" -#: src/multiplayer_create.cpp:49 +#: src/multiplayer_create.cpp:46 msgid "Name of game:" msgstr "Naam van spel:" -#: src/multiplayer_create.cpp:51 +#: src/multiplayer_create.cpp:48 msgid "Era:" msgstr "Tydperk:" -#: src/multiplayer_create.cpp:52 +#: src/multiplayer_create.cpp:49 msgid "Map to play:" msgstr "Kaart om te speel:" -#: src/multiplayer_create.cpp:53 src/multiplayer_lobby.cpp:300 +#: src/multiplayer_create.cpp:50 src/multiplayer_lobby.cpp:300 #: src/multiplayer_lobby.cpp:301 msgid "Use map settings" msgstr "Gebruik kaart instellings" -#: src/multiplayer_create.cpp:54 +#: src/multiplayer_create.cpp:51 msgid "Fog Of War" msgstr "Oorlogs-mis" -#: src/multiplayer_create.cpp:56 +#: src/multiplayer_create.cpp:53 msgid "Observers" msgstr "Waarnemers" -#: src/multiplayer_create.cpp:59 +#: src/multiplayer_create.cpp:56 msgid "Regenerate" msgstr "Regenereer" -#: src/multiplayer_create.cpp:60 +#: src/multiplayer_create.cpp:57 msgid "Settings..." msgstr "Instellings..." -#: src/multiplayer_create.cpp:89 +#: src/multiplayer_create.cpp:86 msgid "The maximum turns the game will go for" msgstr "Die maksimum beurte wat die spel kan neem" -#: src/multiplayer_create.cpp:94 +#: src/multiplayer_create.cpp:91 msgid "The amount of income each village yields per turn" msgstr "Hoeveel inkomste 'n dorp elke beurt inbring" -#: src/multiplayer_create.cpp:99 +#: src/multiplayer_create.cpp:96 msgid "The amount of experience a unit needs to advance" msgstr "Hoeveel ervaring wat 'n eenheid nodig het om bevorder te word" -#: src/multiplayer_create.cpp:102 +#: src/multiplayer_create.cpp:99 msgid "Use scenario specific settings" msgstr "Maak gebruik van scenario spesifieke verstellings" -#: src/multiplayer_create.cpp:105 +#: src/multiplayer_create.cpp:102 msgid "Enemy units cannot be seen unless they are in range of your units" msgstr "" "Vyandige eenhede kan nie gesien word tensy hulle binne aanvals-afstand van " "jou eenhede is nie" -#: src/multiplayer_create.cpp:108 +#: src/multiplayer_create.cpp:105 msgid "The map is unknown until your units explore it" msgstr "Die kaart is onbekend totdat jou eenhede dit bespied" -#: src/multiplayer_create.cpp:111 +#: src/multiplayer_create.cpp:108 msgid "Allow users who are not playing to watch the game" msgstr "Laat spelers wat nie deelneem nie toe om die spel dop te hou" -#: src/multiplayer_create.cpp:115 +#: src/multiplayer_create.cpp:112 msgid "Share View" msgstr "Deel Aansig" -#: src/multiplayer_create.cpp:116 +#: src/multiplayer_create.cpp:113 msgid "Share Maps" msgstr "Deel Kaarte" -#: src/multiplayer_create.cpp:117 +#: src/multiplayer_create.cpp:114 msgid "Share None" msgstr "Deel Niks" -#: src/multiplayer_create.cpp:128 +#: src/multiplayer_create.cpp:125 msgid "No multiplayer sides." msgstr "Geen Veelspeler kante." -#: src/multiplayer_create.cpp:130 +#: src/multiplayer_create.cpp:127 msgid "No eras found" msgstr "Geen tydperke gevind" -#: src/multiplayer_create.cpp:143 +#: src/multiplayer_create.cpp:140 msgid "$login's game" msgstr "$login se spel" -#: src/multiplayer_create.cpp:175 +#: src/multiplayer_create.cpp:172 msgid "Invalid era selected" msgstr "Ongeldige tydperk gekies" -#: src/multiplayer_create.cpp:207 +#: src/multiplayer_create.cpp:204 msgid "You must enter a name." msgstr "Jy moet 'n naam invoer" -#: src/multiplayer_create.cpp:216 +#: src/multiplayer_create.cpp:213 msgid "Turns: " msgstr "Beurte: " -#: src/multiplayer_create.cpp:218 +#: src/multiplayer_create.cpp:215 msgid "Unlimited Turns" msgstr "Onbeperkte Beurte" -#: src/multiplayer_create.cpp:225 +#: src/multiplayer_create.cpp:222 msgid "Village Gold: " msgstr "Dorp Goud: " -#: src/multiplayer_create.cpp:231 +#: src/multiplayer_create.cpp:228 msgid "Experience Modifier: " msgstr "Ervaring Wysiger: " -#: src/multiplayer_create.cpp:349 +#: src/multiplayer_create.cpp:332 msgid "Players: " msgstr "Spelers: " -#: src/multiplayer_create.cpp:351 src/playturn.cpp:1645 src/playturn.cpp:1659 -msgid "Error" -msgstr "Fout" - #: src/multiplayer_lobby.cpp:29 msgid "Map" msgstr "Kaart" @@ -11193,64 +11384,64 @@ msgstr "Wil jy jou spel stoor?" msgid "Unknown scenario: '" msgstr "Onbekende scenario: '" -#: src/playlevel.cpp:608 src/playlevel.cpp:877 +#: src/playlevel.cpp:607 src/playlevel.cpp:876 msgid "The file you have tried to load is corrupt" msgstr "Die lêer wat jy probeer laai het is beskadig" -#: src/playlevel.cpp:761 +#: src/playlevel.cpp:760 msgid "Game Over" msgstr "Spel is Oor" -#: src/playlevel.cpp:762 +#: src/playlevel.cpp:761 msgid "The game is over." msgstr "Die spel is klaar." -#: src/playlevel.cpp:845 +#: src/playlevel.cpp:844 msgid "Remaining gold: " msgstr "Oorblywende goud: " -#: src/playlevel.cpp:848 +#: src/playlevel.cpp:847 msgid "Early finish bonus: " msgstr "Bonus vir vroeg klaarspeel: " -#: src/playlevel.cpp:850 +#: src/playlevel.cpp:849 msgid "per turn" msgstr "per beurt" -#: src/playlevel.cpp:851 +#: src/playlevel.cpp:850 msgid "Turns finished early: " msgstr "Aantal beurte voor einde klaargemaak: " -#: src/playlevel.cpp:853 +#: src/playlevel.cpp:852 msgid "Bonus: " msgstr "Bonus: " -#: src/playlevel.cpp:855 +#: src/playlevel.cpp:854 msgid "Gold: " msgstr "Goud: " -#: src/playlevel.cpp:860 +#: src/playlevel.cpp:859 #, no-c-format msgid "80% of gold is retained for the next scenario" msgstr "80% van die goud bly behoue in die volgende scenario" -#: src/playlevel.cpp:861 +#: src/playlevel.cpp:860 msgid "Retained Gold: " msgstr "Goud Behou: " -#: src/playlevel.cpp:866 +#: src/playlevel.cpp:865 msgid "Victory" msgstr "Oorwinning" -#: src/playlevel.cpp:867 +#: src/playlevel.cpp:866 msgid "You have emerged victorious!" msgstr "Jy het die oorwinning behaal!" -#: src/playlevel.cpp:871 +#: src/playlevel.cpp:870 msgid "Scenario Report" msgstr "Scenarioverslag" -#: src/playlevel.cpp:892 +#: src/playlevel.cpp:891 msgid "" "A network disconnection has occured, and the game cannot continue. Do you " "want to save the game?" @@ -11307,6 +11498,10 @@ msgstr "Kon nie die spel outo-stoor nie. Stoor die spel self, asseblief." msgid "Rename Unit" msgstr "Herdoop Eenheid" +#: src/playturn.cpp:1645 src/playturn.cpp:1659 +msgid "Error" +msgstr "Fout" + #: src/playturn.cpp:1645 msgid "" "Save names may not contain colons, slashes, or backslashes. Please choose a "