diff --git a/po/wesnoth/af.po b/po/wesnoth/af.po index 90db59c7845..85cda4c0d29 100644 --- a/po/wesnoth/af.po +++ b/po/wesnoth/af.po @@ -9,7 +9,7 @@ msgstr "" "Project-Id-Version: Battle for Wesnoth 0.8.8-CVS\n" "Report-Msgid-Bugs-To: http://bugs.wesnoth.org/\n" "POT-Creation-Date: 2005-09-19 21:09+0200\n" -"PO-Revision-Date: 2005-09-29 08:13+0200\n" +"PO-Revision-Date: 2005-09-29 08:22+0200\n" "Last-Translator: \n" "Language-Team: Afrikaans\n" "MIME-Version: 1.0\n" @@ -4298,8 +4298,8 @@ msgid "" "amount of damage it deals." msgstr "" "Dreineer:\n" -"Hierdie eenheid dreineer lewende eenhede se gesondheid en genees homself " -"met 'n hoeveelheid gelykstaande aan die helfte van die skade wat dit toedien." +"Hierdie eenheid dreineer lewende eenhede se gesondheid en genees homself met " +"'n hoeveelheid gelykstaande aan die helfte van die skade wat dit toedien." #: data/translations/english.cfg:105 msgid "" @@ -4307,8 +4307,8 @@ msgid "" "This unit always strikes first with this attack, even if they are defending." msgstr "" "Eerste Trefhou:\n" -"Hierdie eenheid sal altyd eerste slaan met hierdie aanval, selfs al " -"verdedig hy." +"Hierdie eenheid sal altyd eerste slaan met hierdie aanval, selfs al verdedig " +"hy." #: data/translations/english.cfg:108 msgid "" @@ -4335,9 +4335,9 @@ msgid "" "doesn't work on Undead or units in villages.)" msgstr "" "Plaag:\n" -"Wanneer 'n eenheid sterf a.g.v. 'n plaagaanval, word die eenheid vervang " -"met 'n identiese eenheid aan dieselfde kant as die eenheid met die " -"plaagaanval. (Dit werk nie op wandelende dooies of eenhede in dorpe nie.)" +"Wanneer 'n eenheid sterf a.g.v. 'n plaagaanval, word die eenheid vervang met " +"'n identiese eenheid aan dieselfde kant as die eenheid met die plaagaanval. " +"(Dit werk nie op wandelende dooies of eenhede in dorpe nie.)" #: data/translations/english.cfg:117 msgid "" @@ -4357,9 +4357,9 @@ msgid "" "controllers' turn." msgstr "" "Stadig:\n" -"Hierdie aanval vertraag die teiken. Vertraagde eenhede beweeg slegs teen " -"die helfte van hulle normale spoed en ontvang een minder aanval in 'n geveg " -"tot aan die einde van hulle beheerder se beurt." +"Hierdie aanval vertraag die teiken. Vertraagde eenhede beweeg slegs teen die " +"helfte van hulle normale spoed en ontvang een minder aanval in 'n geveg tot " +"aan die einde van hulle beheerder se beurt." #: data/translations/english.cfg:123 msgid "" @@ -6681,7 +6681,7 @@ msgstr "" "Die geneeskrag van die elwe is ook merkwaardig, en 'n belangrike gedeelte " "van 'n geveg.\n" "\n" -"Spesiale Nota's: n Toordoktor se verstrengel aanval veroorsaak dat die vyand " +"Spesiale Nota's: 'n Toordoktor se verstrengel aanval veroorsaak dat die vyand " "een hou minder slaan gedurende 'n geveg. Toordokters is tot basiese " "geneesing in staat, maar kan net die effek van die gif vertraag, en nie " "heeltemal genees nie." @@ -7606,6 +7606,19 @@ msgid "" "high chance of hitting an opponent. The touch of a lich drains the victim's " "life to renew the lich." msgstr "" +"'n Sielsuiger is die verpersoonliking van die swart kunsste se eerste " +"doelwit: die strewe na onsterflikheid. Al word baie opgeoffer met die " +"wedergeboorte, ontneem 'n mens die dood van sy verskrikking. Die verstand " +"bly behoue en die gees volg al kwyn die liggaam weg.\n" +"\n" +"Dit is onbekend, behalwe miskien in die binnekringe van die nekromante of " +"die lewe onbepaald of slegs tydelik verleng word. Maar selfs deur hierdie " +"dinge te oordink kan mens nie help om te besef die grootsheid wat hulle " +"reeds vermag het nie.\n" +"\n" +"Spesiale Nota's: Die afstand-aanvalle van 'n sielsuiger besit toorkrag en " +"het altyd 'n goeie kans om 'n teenstander te tref. Die aanraking van 'n " +"sielsuiger dreineer die slagoffer se lewe en vul die sielsuiger aan." #: data/units/Lieutenant.cfg:3 msgid "Lieutenant" @@ -7639,6 +7652,12 @@ msgid "" "certainly lack. Longbowmen carry their weaponry as a badge of pride, and " "most bowmen look forward to the day they can begin using one." msgstr "" +"Langboë is verbode vir die beginner boogskutters bloot op grond van die " +"fisiese wette alleen. Dit neem baie krag om een te span en die ekstra " +"afstand en krag is nutteloos as 'n mens nie behoorlik met die wapen kan mik " +"nie, 'n gawe wat beginners verseker nie het nie. Langboogskuts dra hulle " +"wapens as 'n simbool van trots en die meeste boogskuts se grootste begeerte " +"is om eendag ook een te mag gebruik." #: data/units/Lord.cfg:3 data/units/Lord.cfg:79 msgid "Lord" @@ -7751,6 +7770,14 @@ msgid "" "their human counterparts have speculated, perhaps in envy, that this is only " "by dint of age." msgstr "" +"Meester boogskutters het die hoogtepunt van hulle kuns bereik. Gewapen met " +"beide 'n swaard en 'n groot boog van taksushout, is hierdie krygers die room " +"van bataljonne en kan hulle 'n klomp vyande met hulle goed gemikte skote " +"laat sneuwel. Hulle vaardigheid met die swaard is nie te versmaai nie; hulle " +"is enige tyd net so goed daarmee as enige ander beginner swaardvegter. Van " +"die baie rasse in die wêreld, oortref slegs die elwe die mensdom in " +"boogskietkuns, en hulle menslike eweknieë spekuleer, miskien bloot uit " +"jaloesie, dat dit net as gevolg van hulle hoë ouderdom is." #: data/units/Master_at_Arms.cfg:3 msgid "Master at Arms" @@ -7773,6 +7800,19 @@ msgid "" "Special Notes: their skill at skirmishing allows these master fencers to " "dart right past an opponent, ignoring zones of control." msgstr "" +"Die meeste skermvegters beklee 'n benydenswaardige lewensposisie. Al is " +"hulle lewenswyse roekeloos en gevaarlik, het hulle 'n tyd bereik waarin " +"hulle die vrugte daarvan kan pluk. Hierdie here is beroemd vir hulle " +"vaardighede en hulle windmakerige houding en het die maniere van gebore " +"aristokrate en is hulle gesog by menige dames uit die adelstand.\n" +"\n" +"Hulle het dikwels ook die luukse om hulle aanstellings te kies of om vryelik " +"deur die land swerf as hulle sou verkies. Hulle is dikwels kapteine van 'n " +"kasteelwag of die meesters van militêre akademies, posisies waarin hulle " +"flambojante geaardheid nie net aanvaar word nie, maar selfs nuttig is.\n" +"\n" +"Spesiale Nota's: Hulle vaardigheid in skermutselinge laat hierdie meester " +"skermvegters toe om verby 'n teenstander se beheersone te beweeg." #: data/units/Mermaid_Diviner.cfg:3 msgid "female^Mermaid Diviner" @@ -7793,6 +7833,18 @@ msgid "" "power of Illumination, which increases the lighting level in the area " "adjacent to the mermaid." msgstr "" +"Meermin Priesteresse gryp hulle roeping met 'n geesdrif aan wat hulle " +"menslike eweknieë ietwat koud laat. Dit mag dalk sy oorsprong hê in 'n " +"legende wat hulle oorvertel, wat vertel van 'n naamlose, donker verskrikking " +"wat eens op 'n tyd 'n vloek van hulle soort was. Al word daar min daaroor " +"vertel, is dit duidelik dat dit die krag van die lig was wat dit op een of " +"ander wyse verslaan het en hulle mense veilig gemaak het.\n" +"\n" +"Spesiale Nota's: Die lig wat deur 'n heilige gewerp word het towerkrag en " +"staan altyd 'n goeie kans om 'n teenstander te tref. Die lig rig geweldige " +"skade aan die wandelende dooies en selfs 'n bietjie aan lewende weses ook. " +"Hulle het ook die krag van beligting wat die beligtingsvlakke langs 'n " +"meermin verhoog." #: data/units/Mermaid_Enchantress.cfg:3 msgid "female^Mermaid Enchantress" @@ -7810,6 +7862,16 @@ msgid "" "Special Notes: The blasts of water conjured by mermaids are magical in " "nature, and always have a high chance of hitting their opponents." msgstr "" +"Meerminne, soos die elwe word gebore met 'n kragtige en natuurlike vermoëns " +"in die toorkuns, al verskil dit baie. Diegene wat hulle vermoëns bemeester " +"word hoog geag en word hulle vaardighede vir baie dinge aangewend, baie " +"waarvan die mensdom nie eens kan droom nie. Die gebruik daarvan teen hulle " +"eie ras in 'n oorlog is verbode - hierdie krag van hulle is dan ook " +"grootliks waarop hulle staatmaak om hulle teen die monsters wat uit die " +"dieptes uitdwaal te beskerm.\n" +"\n" +"Spesiale Nota's: Die waterspuite van die meerminne besit towerkrag en staan " +"altyd 'n goeie kans om hulle teenstanders te tref." #: data/units/Mermaid_Enchantress.cfg:40 data/units/Mermaid_Initiate.cfg:42 #: data/units/Mermaid_Siren.cfg:69 data/units/Sea_Hag.cfg:31 @@ -7939,6 +8001,10 @@ msgid "" "of need, many mermen of that occupation will volunteer to swell the ranks of " "their military." msgstr "" +"Dieselfde vaardigheid wat die meermanne gebruik het om met 'n spies vis te " +"vang, het hulle maklik omskep in 'n oorlogswapen, veral teen die wat nie " +"tuis voel in die water nie. In tye van nood sal baie meermin vissermanne " +"vrywiliglik aansluit en sodoende die weermag versterk." #: data/units/Merman_Javelineer.cfg:3 msgid "Merman Javelineer" @@ -7951,6 +8017,11 @@ msgid "" "impact of one is considerably greater. In the water, the mobility of the " "mermen more than makes up for this when facing foes who cannot swim." msgstr "" +"Die meermanne wat die kuns van die spies bemeerster het is byna so effektief " +"soos 'n boogskutter. Alhoewel die gewig van hul wapens die effektiewe " +"afstand beperk, is die trefkrag aansienlik beter. In die water is die " +"beweeglikheid van die meermanne 'n groot voordeel, veral teen vyande wat nie " +"kan swem nie." #: data/units/Merman_Netcaster.cfg:3 msgid "Merman Netcaster" @@ -7984,6 +8055,12 @@ msgid "" "effective. They are also useful in melee, even deep under the surface, which " "is something that certainly cannot be said of arrows." msgstr "" +"Die Boog is nie die gunsteling wapen van die meermanne nie, want vir hulle " +"dien spiesgooi dieselfde doel. Alhoewel gegooide spiese nie veel onder water " +"beteken nie, maak die gewig van die spies dat dit nog steeds onder die water " +"ingaan met 'n redelike vaart, en kan sodoende nog redelik effektief wees. " +"Die spiese kan ook gebruik word in naby-gevegte diep onder die water. " +"Dieselfde kan nie van 'n pyl gesê word nie." #: data/units/Merman_Triton.cfg:3 msgid "Merman Triton" @@ -8040,6 +8117,9 @@ msgid "" "battlefield with great speed, and can provide much needed assistance to " "different fronts." msgstr "" +"Leiers van die vlaktes, is die Berede Krygers vernuftig met die yster-" +"knuppel en die swaard. Omdat hulle op perde is, kan hulle vinnig rondbeweg " +"op die slagveld en kan hulp verleen op verskeie fronte." #: data/units/Mudcrawler.cfg:3 msgid "Mudcrawler" @@ -8082,6 +8162,11 @@ msgid "" "are they potent enemies on any open terrain, but their ability to swim " "allows them a deadly mobility." msgstr "" +"Die mees ervare van die naga lem-meesters word ingelyf by die kasteel van " +"Myrmidon en hulle is meesters can dubbel-lem kuns. Hulle val net so vinnig " +"aan soos die slange - waarna hulle lyk, en val dan grasieus terug. Hulle is " +"sterk vyande op enige oop terrein, en hulle vermoë om vinning te kan swem " +"maak van hulle 'n gedugte en baie beweegbare mag." #: data/units/Naga-Myrmidon.cfg:44 msgid "Nagini Myrmidon" @@ -8095,6 +8180,11 @@ msgid "" "only are they potent enemies on any open terrain, but their ability to swim " "allows them a deadly mobility." msgstr "" +"Die mees ervare van die nagani lem-meesters word ingelyf by die kasteel van " +"Myrmidon en hulle is meesters can dubbel-lem kuns. Hulle val net so vinnig " +"aan soos die slange - waarna hulle lyk, en val dan grasieus terug. Hulle is " +"sterk vyande op enige oop terrein, en hulle vermoë om vinning te kan swem " +"maak van hulle 'n gedugte en baie beweegbare mag." #: data/units/Naga-Warrior.cfg:3 msgid "Naga Warrior" @@ -8109,6 +8199,13 @@ msgid "" "dodge from blows. This makes them potent on land, but the friction of water " "greatly impedes their ability to do this." msgstr "" +"Baie van die jong krygers van die Naga streef daarna om eendag goed genoeg " +"te wees om 'n tweede swaard te verdien. Die kuns om twee swaarde te " +"gelykertyd vernuftig te hanteer, word by die Naga anders geleer as " +"byvoorbeeld, die Orke. Die Naga's gebruik hulle slangvorm na die beste van " +"hul vermoë en draai en swaai vinnig om houe te vermy. Dit maak hulle " +"gevaarlik op land, maar die digtheid van die water vertraag hulle vermoë om " +"dit te doen." #: data/units/Naga-Warrior.cfg:43 msgid "Nagini Warrior" @@ -8191,6 +8288,11 @@ msgid "" "with the sword, although they also carry a bow to use when necessary. If the " "Commander is lost, so is the battle." msgstr "" +"Die rang van Kommandeur word gehou deur die wat manskappe in 'n veldslag " +"lei. Hulle besit leierskaps-vernuf en gee aan die manskappe wat langs hulle " +"is, en wat 'n laer rang beklee, beter werkverrigting gedurende 'n geveg. " +"Kommandeurs is baie vernuftig met 'n swaard maar dra ook 'n boog wanneer dit " +"nodig is. As 'n Kommandeur doodgaan, is die stryd verlore." #: data/units/Noble_Fighter.cfg:3 msgid "Noble Fighter" @@ -8237,6 +8339,10 @@ msgid "" "can be easily outrun or outsmarted, their strength is not to be " "underestimated." msgstr "" +"Orge is reus-agtige gedrogte wat gewoonlik alleen leef in die wildernis. " +"Hulle lyk nogal na mense, maar is groot en misvorm. Alhoewel jy maklik vir " +"hulle kan weghardloop, en hulle is ook nie baie slim nie, moet jy egter " +"nooit hulle krag onderskat nie." #: data/units/Ogre.cfg:20 data/units/Young_Ogre.cfg:41 msgid "cleaver" @@ -8253,6 +8359,10 @@ msgid "" "since most orcs won't learn how to handle a bow, he is an indispensable part " "of the orcish army." msgstr "" +"Orkse Boogskutters word deur baie van hulle makkers gesien as 'n laer vorm " +"van kryger want hulle val die vyand vanuit 'n afstand aan. Aangesien meeste " +"orke weier om te leer hoe om 'n boog te hanteer, word die Orkse Boogskutter " +"as onmisbaar in die Orkse Lëer beskou." #: data/units/Orcish_Assassin.cfg:3 msgid "Orcish Assassin" @@ -8286,6 +8396,10 @@ msgid "" "Marksmen in long-range combat, they are sturdier and can handle themselves a " "little better than the Elves in close combat." msgstr "" +"Orkse Kruisboogmanne probeer kompenseer vir hul tekort aan vernuf deur die " +"blote krag van hulle wapen. Terwyl hulle nie so effektief soos Elfse " +"Skerpskutters is in langafstand gevegte nie, is hulle taaier en kan beter as " +"die Elwe veg in naby-gevegte." #: data/units/Orcish_Crossbowman.cfg:20 data/units/Orcish_Slurbow.cfg:21 msgid "short sword" @@ -8301,6 +8415,8 @@ msgid "" "or elven fighters, Grunts can deliver much more powerful blows, and take " "more hits before falling." msgstr "" +"Orkse Knorre vorm die kern van die orkse magte. Alhoewel stadiger as " +"menslike or elfse vegters, kan Knorre baie sterker houe slaan, en is taaier." #: data/units/Orcish_Leader.cfg:3 msgid "Orcish Leader" @@ -8314,6 +8430,11 @@ msgid "" "powerful fighters. Their natural leadership skills make them very precious " "in battle: if the Leader is lost, so is the battle." msgstr "" +"Orkse Leiers is aan bevel van hulle stam. Hulle neem die belangrike besluite " +"en lei hulle manskappe in 'n geveg. Hulle dra 'n boog net omdat dit nodig " +"is, want hulle is meer vernuftig met 'n swaard. Oor die algemeen is hulle " +"kragtige vegters. Hulle naturlike leierskap vernuf maak hulle baie kosbaar " +"in 'n stryd. As die leier dood gaan, is die stryd verlore." #: data/units/Orcish_Ruler.cfg:3 msgid "Orcish Ruler" @@ -8327,6 +8448,11 @@ msgid "" "powerful fighters. Their natural leadership skills make them very precious " "in battle: if the Ruler is lost, so is the battle." msgstr "" +"Orkse Heersers is aan bevel van hulle stam. Hulle neem die belangrike " +"besluite en lei hulle manskappe in 'n geveg. Hulle dra 'n boog net omdat dit " +"nodig is, want hulle is meer vernuftig met 'n swaard. Oor die algemeen is " +"hulle kragtige vegters. Hulle naturlike leierskap vernuf maak hulle baie " +"kosbaar in 'n stryd. As die heerser dood gaan, is die stryd verlore." #: data/units/Orcish_Shaman.cfg:3 msgid "Orcish Shaman" @@ -8341,6 +8467,12 @@ msgid "" "Orcs), Orcish Shamans are good spell casters and can curse their enemies, " "draining their life." msgstr "" +"Orkse Toordokters is die bewaarders van die Orkse Toorkuns. Gerespekteer " +"onder die Orkse stamme, vorm hul deel van die Orkse Raad, wat belangrike " +"besluite neem vir die hele Orkse gemeenskap. Hulle arbitreer die vele " +"konflikte wat onstaan as gevolg van die Orke se argementiewe natuur. " +"Alhoewel fisies swak ( vir 'n Ork ), is die Orkse Toordokters goed met hulle " +"toorkuns en kan hule vyande besweer, wat die lewe uit die vyand dreineer." #: data/units/Orcish_Shaman.cfg:40 data/units/Orcish_Shaman.cfg:103 #: data/units/Orcish_Shaman.cfg:166 data/units/Vampire_Lady.cfg:35 @@ -8361,6 +8493,14 @@ msgid "" "draining their life. Novice Shamans are still young and vigorous, but their " "spell-casting ability still needs improvement." msgstr "" +"Orkse Toordokters is die bewaarders van die Orkse Toorkuns. Gerespekteer " +"onder die Orkse stamme, vorm hul deel van die Orkse Raad, wat belangrike " +"besluite neem vir die hele Orkse gemeenskap. Hulle arbitreer die vele " +"konflikte wat onstaan as gevolg van die Orke se argementiewe natuur. " +"Alhoewel fisies swak ( vir 'n Ork ), is die Orkse Toordokters goed met hulle " +"toorkuns en kan hule vyande besweer, wat die lewe uit die vyand dreineer. " +"Beginner Toordokters is nog sterk en vol lewe, maar hulle toorkuns moet nog " +"verbeter word." #: data/units/Orcish_Shaman.cfg:129 msgid "Old Orcish Shaman" @@ -8376,6 +8516,14 @@ msgid "" "draining their life. Old Orcish Shamans are shamans that have mastered " "magic, although their physical strength has declined with age." msgstr "" +"Orkse Toordokters is die bewaarders van die Orkse Toorkuns. Gerespekteer " +"onder die Orkse stamme, vorm hul deel van die Orkse Raad, wat belangrike " +"besluite neem vir die hele Orkse gemeenskap. Hulle arbitreer die vele " +"konflikte wat onstaan as gevolg van die Orke se argementiewe natuur. " +"Alhoewel fisies swak ( vir 'n Ork ), is die Orkse Toordokters goed met hulle " +"toorkuns en kan hule vyande besweer, wat die lewe uit die vyand dreineer. Ou " +"Orkse Toordokters het die toorkuns bemeester, maar hul fisiese krag het " +"afgeneem met die ouderdom." #: data/units/Orcish_Slayer.cfg:3 msgid "Orcish Slayer" @@ -8419,6 +8567,11 @@ msgid "" "powerful fighters. Their natural leadership skills make them very precious " "in battle: if the Sovereign is lost, so is the battle." msgstr "" +"Orkse Soewereine is aan bevel van hulle stam. Hulle neem die belangrike " +"besluite en lei hulle manskappe in 'n geveg. Hulle dra 'n boog net omdat dit " +"nodig is, want hulle is meer vernuftig met 'n swaard. Oor die algemeen is " +"hulle kragtige vegters. Hulle naturlike leierskap vernuf maak hulle baie " +"kosbaar in 'n stryd. As die soewerein dood gaan, is die stryd verlore." #: data/units/Orcish_Warlord.cfg:3 msgid "Orcish Warlord" @@ -8430,6 +8583,9 @@ msgid "" "Warlords. Masters of the sword, and even possessing some skill with the bow, " "these beast-warriors lead their brethren with an iron hand." msgstr "" +"Net orke wat beide baie sterk en baie slinks is, kan Krygshere word. " +"Meesters van die swaard en selfs 'n bietjie vernuftig met 'n boog, regeer " +"hierdie gedrog-krygers hulle gebroeidsel met 'n ysterhand." #: data/units/Orcish_Warrior.cfg:3 msgid "Orcish Warrior" @@ -8441,6 +8597,10 @@ msgid "" "respected among the Orcs, and highly feared by their foes. Their only " "weakness is their inability to wield the bow." msgstr "" +"Aangesien hierdie orke die kuns van die dubblele swaarde bemeester het, word " +"Orkse Krygers hoog aangeskryf by die Orke en gevrees deur hul teenstanders. " +"Die enigste swakheid wat hulle het is dat hulle nie kan boogskiet nie, en " +"dus nie 'n afstandswapen het om hulself mee te verdedig nie." #: data/units/Outlaw.cfg:3 msgid "Outlaw" @@ -8472,6 +8632,10 @@ msgid "" "the life of an Outlaw. She dreams of founding her own Queendom with the " "plunder she finds on the road." msgstr "" +"Die Prinses, 'n koninklike met geboorte, het die swaardkuns by die beste " +"generaals aangeleer en gevegstaktieke by die grootste wysgere, wat haar " +"beide 'n gedugte vegter en leier maak. Sy droom van haar eie Koninginkryk " +"met die buit wat sy langs die pad kry." #: data/units/Outlaw_Queen.cfg:3 msgid "female^Outlaw Queen" @@ -8490,6 +8654,12 @@ msgid "" "Queendom with the plunder she finds on the road, and she is ever so close to " "that goal." msgstr "" +"Die Prinses, 'n koninklike met geboorte, het die swaardkuns by die beste " +"generaals aangeleer en gevegstaktieke by die grootste wysgere, wat haar " +"beide 'n gedugte vegter en leier maak. Ongelukkig is sy egter die produk van " +"'n mislukte aristrokrasie wat die lewe van 'n Misdadiger volg. Sy droom van " +"haar eie Koninginkryk met die buit wat sy langs die pad kry en sy is naby " +"aan haar doelwit." #: data/units/Paladin.cfg:3 msgid "Paladin" @@ -8514,6 +8684,14 @@ msgid "" "some to living creatures. Paladins are capable of some healing, though they " "can only delay the effects of poison, not cure them entirely." msgstr "" +"\n" +"\n" +"Spesiale Nota's: 'n Paladyn se stormende lans aanval veroorsaak dat dubbele " +"skade berokken en dubbele skade ontvang word. Dit affekteer nie sy " +"verdedigings terug-aanval nie. Die Paladyn se heilige aanval met sy swaard " +"veroorsaak geweldige skade aan die lewende dooies, en selfs aan lewende " +"wesens. Paladyne kan tot 'n mate genees, alhoewel hulle net die effekte van " +"gif kan vertraag, en glad nie heeltemal kan genees nie." #: data/units/Peasant.cfg:3 msgid "Peasant" @@ -8526,6 +8704,10 @@ msgid "" "homes. However, if you're hurling peasants at your foes, you're clearly out " "of superior forces." msgstr "" +"Plaaswerkers is die ruggraat van enige landelike gemeenskap, en net soldate " +"as 'n laaste wanhopige poging. Alhoel hulle nie juis skrikwekkend is nie, " +"sal hulle hul huise tot op die laaste toe verdedig. As jy egter arbeiders na " +"jou vyand se kant toe slinger, is jy duidelik sonder beter vegters." #: data/units/Peasant.cfg:21 data/units/Peasant.cfg:34 msgid "pitchfork" @@ -8686,6 +8868,15 @@ msgid "" "an enemy, the rogue may backstab, inflicting double damage, by creeping " "around behind that enemy." msgstr "" +"Die tou-leiers van enige groep diewe verdien hulle range deur hulle vernuf. " +"Hierdie uitvaagsels het al baie onaangename oomblike gehad terwyl hulle vlug " +"deur skares vanaf iemand wat hulle wil leed aandoen. Meesters van die " +"mesgeveg, kan hulle ook messe gooi met betroubare akkuraatheid, en lang ure " +"se rondsluip in die nag maak hulle ook gemaklin in 'n nag-geveg. \n" +"\n" +"Spesiale Nota's: Terwyl 'n bondgenoot van die uitvaagsel die vyand se aandag " +"aftrek, mag die uitvaagsel rugsteek, en dit berokken dubbele skade terwyl " +"die uitvaagsel agter die vyand ronsluip." #: data/units/Rogue.cfg:65 msgid "female^Rogue" @@ -8706,6 +8897,15 @@ msgid "" "reliability and mastery of close combat are their best assets, for which " "they are well-renowned." msgstr "" +"Koninklike Wagte word gekies uit die beste swaardvegters in Wesnoth. Terwyl " +"hulle dien onder die Adelstand, word hulle as lyfwagte gebruik, en " +"gedeeltelik as amptenare van hulle werkgewers. 'n Spesiale mag van " +"Koninklike Wagte is ge-stasioneer in die hoofstad en dit is hulle plig om " +"die kasteel-gronde en die koninklike familie te bewaak. As gevolg van die " +"vertroue wat hulle meerderes in hulle plaas, word hulle, liewers as " +"huursoldate, gebruik as dit kom by sake van kardinale belang. Hulle " +"betroubaarheid en vernuf in naby-gevegte is hulle beste kenmerke, en hulle " +"is ook daarvoor beroemd." #: data/units/Saurian.cfg:20 msgid "" @@ -8714,6 +8914,11 @@ msgid "" "scouts as the can navigate through rough terrain and around opponents. The " "best Saurians go on to become Saurian Warriors." msgstr "" +"Sauriaane is baie vernuftig met 'n spies. Nieteenstaande hulle traë " +"koudbloedige erfenis, en hul tingerigheid, word hulle hoog aangeskryf as " +"verkenners. Hulle kan baie goed deur rowwe terreine, soos berge, navigeer en " +"rondom hulle teenstanders. Die beste Sauriane word bevorder tot Saurianse " +"krygers." #: data/units/Saurian_Ambusher.cfg:4 msgid "Saurian Ambusher" @@ -8727,6 +8932,11 @@ msgid "" "opponents. Saurian Ambushers possess the strength to take full advantage of " "this fact. The best Ambushers go on to become Saurian Flankers." msgstr "" +"Sauriaanse Lokval-stellers is baie vernuftig met 'n spies. Nieteenstaande " +"hulle traë koudbloedige erfenis, en hul tingerigheid, word hulle hoog " +"aangeskryf as verkenners. Hulle kan baie goed deur rowwe terreine, soos " +"berge, navigeer en rondom hulle teenstanders. Die beste Saurianse Lokval-" +"stellers word bevorder na Sauriaanse Flankers." #: data/units/Saurian_Flanker.cfg:4 msgid "Saurian Flanker" @@ -8740,6 +8950,11 @@ msgid "" "opponents. Saurian Flankers possess the strength to take full advantage of " "this fact." msgstr "" +"Sauriaanse Flankers is baie vernuftig met 'n spies. Nieteenstaande hulle " +"traë koudbloedige erfenis, en hul tingerigheid, word hulle hoog aangeskryf " +"as verkenners. Hulle kan baie goed deur rowwe terreine, soos berge, navigeer " +"en rondom hulle teenstanders. Saurianse Flankers is slim genoeg om hier-uit " +"voordeel te trek." #: data/units/Saurian_Icecaster.cfg:4 msgid "Saurian Icecaster" @@ -8752,6 +8967,10 @@ msgid "" "call forth the magic of the cold north, and the do retain their basic " "healing ability." msgstr "" +"Sauriaanse Ys-skieters het enige verdere opleiding as genesers prysgegee om " +"hulle kennis in die donkere kunste te verskerp. Alhoewel tingerig, kan hulle " +"die magiese kragte van die koue noorde uitroep, en het hulle nog hul basiese " +"genees-vernuf behou." #: data/units/Saurian_Icecaster.cfg:42 data/units/Saurian_Soothsayer.cfg:41 #: data/units/Saurian_Tribalist.cfg:40 @@ -8769,6 +8988,11 @@ msgid "" "valued as scouts as they can navigate through rough terrain and around " "opponents. The best Skirmishers go on to become Saurian Ambushers." msgstr "" +"Sauriaanse Skermutselaars is vernuftig met 'n spies. Nieteenstaande hulle " +"traë koudbloedige erfenis, en hul tingerigheid, word hulle hoog aangeskryf " +"as verkenners. Hulle kan baie goed deur rowwe terreine, soos berge, navigeer " +"en rondom hulle teenstanders. Die beste Skermutselaars word bevorder na " +"Sauriaanse Lokval-stellers." #: data/units/Saurian_Soothsayer.cfg:4 msgid "Saurian Soothsayer" @@ -8780,6 +9004,9 @@ msgid "" "aid to their friends regardless of terrain or opposition. In addition to " "curing their allies they possess knowledge of cold magic." msgstr "" +"Sauriaanse Waarsëers word hoog aangeskryf as geneesers want hulle kan hulle " +"vriende help in rowwe terrein of met enige vyand naby. Behalwe hulle " +"geneeskrag besit hulle ook kennis van die koue toorkrag." #: data/units/Saurian_Tribalist.cfg:4 msgid "Saurian Tribalist" @@ -8792,6 +9019,10 @@ msgid "" "their allies regardless of terrain or opposition. In addition to healing " "they possess knowledge of cold magic." msgstr "" +"Nieteenstaande hulle koud-bloedige herkoms en relatiewe tingerigheid, word " +"Sauriaanse Toordokters word hoog aangeskryf as geneesers want hulle kan " +"hulle vriende help in rowwe terrein of met enige vyand naby. Behalwe hulle " +"geneeskrag besit hulle ook kennis van die koue toorkrag" #: data/units/Saurian_Warrior.cfg:5 msgid "Saurian Warrior" @@ -8805,6 +9036,11 @@ msgid "" "opponents. Saurian Warriors possess the strength to take full advantage of " "this fact." msgstr "" +"Sauriaanse Krygers is baie vernuftig met 'n spies. Nieteenstaande hulle traë " +"koudbloedige erfenis, en hul tingerigheid, word hulle hoog aangeskryf as " +"verkenners. Hulle kan baie goed deur rowwe terreine, soos berge, navigeer en " +"rondom hulle teenstanders. Saurianse krygers is slim genoeg om hier-uit " +"voordeel te trek." #: data/units/Sea_Hag.cfg:6 msgid "female^Sea Hag" @@ -8830,6 +9066,11 @@ msgid "" "their lack of a ranged attack and poor defence on land do represent " "strategic weaknesses." msgstr "" +"Baie keer word ie See Orke as minderwaardig beskou deur hul familie wat op " +"land woon, maar hulle is eintlik beter want hulle het aangepas by hulle " +"water-wêreld. Hulle veg met kromswaarde en is relelike goeie vegters, maar " +"hulle tekort aan afstand wapens, soos byvoorbeeld 'n boog, en hulle swak " +"verdedeging maak van hulle 'n strategiese swakheid." #: data/units/Sea_Serpent.cfg:3 msgid "Sea Serpent" @@ -8850,6 +9091,9 @@ msgid "" "academically trained, he will need some experience in the field before his " "leadership is sound and acknowledged." msgstr "" +"Die Sersant is 'n offisier in die Koninklike Lëer. Alhoewel boekgeleerd, sal " +"hy ondervinding in die veld moet opdoen voordat sy leierskap goed sal wees " +"en erken sal word." #: data/units/Shadow.cfg:3 msgid "Shadow" @@ -8869,6 +9113,17 @@ msgid "" "slowly over open water. Shadows are able to hide at night, leaving no trace " "of their presence." msgstr "" +"Toe lig in die wêreld kom, en vorm gee aan die onbekende, moes vrees onttrek " +"na die donker. Van daardie dag af is die mensdom bang vir die donker, " +"alhoewel niemand eintlik weet hoekom nie. \n" +"\n" +"Daardie vraag word maklik deur die nekromanser beantwoord. \n" +"\n" +"Spesiale Nota's: Terwyl 'n bondgenoot van die donker die vyand se aandag " +"aftrek, kan die donker-skadu die opponent se rug aanval, en soedoende dubbel " +"skade berokken. Die Skadu's het buitengewone weerstande teen skade en beweeg " +"stadig oor oop water. Die Skadu's kan in die nag wegkruip, en geen teken van " +"hul teenwoordigheid los nie." #: data/units/Shock_Trooper.cfg:3 msgid "Shock Trooper" @@ -8885,6 +9140,14 @@ msgid "" "covers monsters, rather than men. The drawback of such heavy armor is, of " "course, the time it takes to move into and out of combat." msgstr "" +"Skok-Troepe is die elite van die swaar infanterie en helfte van hul krag is " +"blootweg 'n kwessie van intimidasie. Die enigste manne wat hier kan aansluit " +"moet sterk-gebou wees en hulle word gekleë in swart staal-pantser waarop " +"skerp penne aangebring is. Hierdie troepe is 'n vrees-aanjaende skouspel en " +"wanneer hulle die slagveld betreë met hulle swaar ysterknuppels, is dit " +"genoeg om die moraal van die vyand te ondermyn en dikwels wonder die vyande " +"of hulle mense of monsters is. Die groot nadeel van sulke swaar lyf-pantser " +"is die tyd wat dit neem om in 'n geveg in te beweeg, of om te onttrek." #: data/units/Silver_Mage.cfg:3 msgid "Silver Mage" @@ -9001,6 +9264,12 @@ msgid "" "nor caring what their purpose, or foes be. They are driven only by a malice " "borne of the anguish of their empty and incoherent existence." msgstr "" +"Die sterkse van die lewende dooie boogskutters is gewoonlik die wat " +"boogskutters was in hule vorige lewe. Hulle beweeg oor die slagveld, " +"aangedryf deur 'n kwynende geheue van hulle vorige vaardigheid, terwyl hulle " +"nie omgee, of nie weet nie, wat hul vyand of doel is nie. Hulle word net " +"aangevuur deur die woede gebore uit die pyn van hulle lëe en onsamehangende " +"bestaan." #: data/units/Soulless.cfg:5 msgid "Soulless" @@ -9057,6 +9326,17 @@ msgid "" "renew the spectre. Spectres have very unusual resistances to damage, and " "move quite slowly over open water." msgstr "" +"Partykeer genoem die 'hol manne' word geeste gebruik as die regter-arm van " +"hul meester se kragte. Hierdie gedrogte boesem vrees in en hulle pas hul " +"meester se werf op sonder om te slaap. \n" +"\n" +"Die skepping van een van hierdie is nie maklik nie, en die regte gevaar is " +"dat as jy een van hulle raakloop sal daar hoogs waarskynlik 'n baie meer " +"gevaarlike mag op hierdie een se hakke volg.\n" +"\n" +"Spesiale Nota's: 'n Trefhou deur hul lem sal die lewe uit hul slag-offer " +"dreineer, en dit sal die gees se kragte aanvul. Geeste het baie ongewone " +"weerstende teen skade en beweeg stadig oor die oop-waters." #: data/units/Swordsman.cfg:3 msgid "Swordsman" @@ -9071,6 +9351,11 @@ msgid "" "A sword is not without its own drawbacks, but is much more maneuverable than " "a spear, and much better in close quarters." msgstr "" +"'n Ervare soldaat sal gewoonlik genoeg spaar om ordentlike lyf-pantser of on " +"'n stewige swaard te koop. Alhoewel die verkoop van hul spiese 'n groot " +"verandering is vir die spiesvegters, sal meeste die kans aangryp om 'n " +"swaard te koop want hulle weet dat 'n swaard baie meer beweeglik is as 'n " +"spies, veral met die naby-gevegte." #: data/units/Tentacle.cfg:3 msgid "Tentacle of the Deep" @@ -9102,6 +9387,17 @@ msgid "" "an enemy, the thief may backstab, inflicting double damage, by creeping " "around behind that enemy." msgstr "" +"So lank terug as wat enigeen kan onthou, het die lede van verskeie 'gildes' " +"van rot-vangers wat in die groter stede opgeskiet het, hul hare gebleik met " +"kalk todat dit 'n ligte blou geword het. Dit was 'n brawe ding om te doen " +"aangesien hulle bedrywighede nie altyd wettig was nie. Diewe het baie " +"vaardighede, en is genoegsaak om vinnig te wees op hul voete en vaardig te " +"wees met 'n mes. Hulle gebruik skroom nie om 'vuil taktiek' te gebruik in 'n " +"geveg nie. \n" +"\n" +"Spesiale Nota's: Terwyl 'n eenheid wat 'n bondgenoot is van die dief, die " +"vyand se aandag aftrek, kan die dief rugsteek vir dubbel die skade deur " +"agter die vyand se rug in te sluip." #: data/units/Thief.cfg:106 msgid "female^Thief" @@ -9119,6 +9415,11 @@ msgid "" "sustenance. Regardless of their background, they all share the practice of " "beating their victims with large clubs." msgstr "" +"Uitvaagsels het 'n weie verskydenhede van afkomste; 'n paar is gebore in " +"diewery in, is klomp afkomstig van ou soldate te onfiks vir die weermag of " +"werkers uitgegooi van hulle tuisland. Hul het vinnig diewe geraak om 'n " +"bestaan te kan maak. Nieteenstaande hulle agtergrond, slaan hulle almal " +"hulle vyande met hul groot knuppels." #: data/units/Transport_Galleon.cfg:3 msgid "Transport Galleon"